Loading Events

« All Events

Bring-en-Braai / Piekniek

30th Mar 2019 @ 2:00 pm 10:00 pm

Die maand se funksie gaan ons spanbou, saam braai, swem en sommer net lekker kuier. Ons reel ‘n bring-en-braai / piekniek.

Bring you piekniek mandjie, swemklere, eie drankies en laat ons mekaar leer ken op sosiale vlak. Kostes beloop R50 per persoon (koste is vir pap, sous, en slaai). Skenkings is welkom om kostes te dek.

Bespreek en betaal en jou plek is verseker aangesien ons slegs 100 mense kan akkomodeer.

Die venue het alle geriewe, breekware, ens.

R50

Deon Bessenger

076 521 4155

Christo Becker

072 240 6470

Kameeldrift Wes

Kameeldrift Wes
Pretoria Wes, South Africa